Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: CANGO FLYING CLUB FLY-IN (OUDTSHOORN)

CANGO FLYING CLUB FLY-IN (OUDTSHOORN) 7 years 1 month ago #96

  • 8Wau_adminv15
  • 8Wau_adminv15's Avatar
  • OFFLINE
  • Administrator
  • Posts: 143
  • Thank you received: 9
  • Karma: 3
Cango Flying Club hou op Saterdag 21 Julie 2012 vanaf ongeveer 09:00 'n Fly-In te Oudtshoorn.
  • Daar sal ook 'n cross-country wees van ongeveer 23 km vir diegene met die groot tanks.
  • Deelname fooi is R50 en dit sluit 'n ordentlike vleis braaipak in.
  • Hout sal voorsien word en daar sal koeldrank te koop wees.

Verneem asseblief by jul lede wie belangstel om te kom vlieg op Oudtshoorn en laat weet my so gou as moontlik sodat ons die nodige voorbereidings kan doen.

Stuur sommer 'n SMS of email.
Ons sien daarna uit om van julle te hoor en saam met julle te vlieg.

Groete

Riaan Bothma
(Sekretaris : Cango Flying Club, Oudtshoorn)
084 580 1341
Let us aim to Promote, Safe Guard, Foster, Advance and To Protect all forms of Radio Control Flying, Control-line Flying and Free-Flight Flying and Building of Model Aircraft!
Last Edit: 7 years 1 month ago by 8Wau_adminv15.
The administrator has disabled public write access.
Time to create page: 0.238 seconds